|
Lam's Karbonaden Met Macaroni
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 6 skaapboudtjops -
sout en peper na smaak -
bietjie koekmeelblom -
250 ml water -
75 ml tamatiesous -
25 ml Worcestersous -
25 ml asyn -
5 ml suiker -
250 ml gesnyde macaroni -
1 ui, gemaal -
bietjie gerasperde Cheddar kaas
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 180 ?C. Smeer ?n groot oondkasserol met ?n deksel, of bespuit dit met kleefwerende middel. Geur die tjops met sout en peper en rol hulle in koekmeelblom totdat hulle heeltemal daarmee bedek is. Plaas hulle langs mekaar in die kasserol. Meng die water, tamatiesous, Worcestersous en asyn saam. Gooi dit oor die tjops. Strooi die suiker bo-oor. Sit die deksel op en bak die tjops 60 tot 90 minute. Kook die macaroni en ui saam in soutwater totdat die macaroni sag is. Dreineer en hou warm. Skep die macaroni op die gaar tjops en strooi kaas oor. Plaas die kasserol terug in die oond en bak dit sonder ?n deksel totdat die macaroni begin verbruin.
|
|
|